Kwanta Fisiese Wetenskappe Gr 12

SKU
9781990947612
R 190.00
Kwanta Fisiese Wetenskappe Gr 12

Al die nodige eksamenvoorbereiding vir fisika en chemie opgedeel in klein stukkies maklik verstaanbare “kwanta”.

Kwanta Fisiese Wetenskappe Gr 12

Die Kwanta-reeks bied al die eksamenvoorbereiding wat graad 10-12-leerders benodig vir fisika en chemie: 

  • Die oefeninge dek verskillende tipiese eksamenvrae om vaardighede te oefen en kennis en redeneervermoë te toets.
  • Bevat stap-vir-stap bewerkings en antwoorde.
  • Bevat ’n handige opsomming van vaardighede wat nodig is om fisiese wetenskappe suksesvol aan te pak.
  • Sluit formuleblaaie en opsommings van definisies en wetenskapwette in.
  • USB-geheuestokkie met video-opnames van verduidelikings en demonstrasies help leerders om moeilike en abstrakte begrippe te visualiseer.
Age Group 16–18 Years
Grade Gr 12
Language Afrikaans
Brand Quanta