Wiskundige Geletterdheid

SKU
MALA
R 250.00
Available: 229
4 Jul 2024, 08:30:00

Skakel in by Impaq se virtuele winterskool! Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers bied aanlyn klasse aan wat daarop fokus om graad 12-leerders te help voorberei vir die rekord- en finale NSS-eksamens. Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir sukses nie!

Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers sal die volgende onderwerpe vir Wiskundige Geletterdheid bespreek:

 

Sessie 1 (4 Julie): 08:30 – 10:30

Vraestel 1: Finansies – Gelykbreekanalise, begrotings, en inkomste- en uitgawestate


Sessie 2 (4 Julie): 11:00 – 13:00

Vraestel 1: Finansies – Belasting


Sessie 3 (5 Julie): 08:30 – 10:30

Vraestel 1: Datahantering

Vraestel 2: Kaartwerk – Skale


Sessie 4 (5 Julie): 11:00 – 13:00

Vraestel 2: Omtrek, oppervlakte en volume


Let asseblief op die volgende:

  • Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.

  • Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.

  • Bevestig dat jou e-posadres korrek is aangesien skakels na die aanlyn klasse via e-pos met jou gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.

  • Geen opnames sal beskikbaar gemaak word nie.

  • Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie.

  • Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.

Venue Title Impaq Winter School
Venue Description Online Class
Venue Address Online
Space Title Wiskundige Geletterdheid
Space Description Zoom Virtual Meeting
Grade Gr 12
Language Afrikaans