Verbruikerstudies

SKU
CSSA
R 300.00
Unavailable
10 Jul 2025, 08:30:00
Skakel in by Impaq se virtuele winterskool! Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers bied aanlyn klasse aan wat daarop fokus om graad 12-leerders te help voorberei vir die rekord- en finale NSS-eksamens. Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir sukses nie!

Sessie 1 (10 Julie): 08:30 – 10:30

Vak: Verbruikerstudies

Tema: Entrepreneurskap en die verbruiker

Besonderhede:

·       Produkidee na produksie en verkope

·       Finansiële en kontraktuele aspekte

Aanbieder: Devi Erasmus

 

Sessie 2 (10 Julie): 11:30 – 13:30

Vak: Verbruikerstudies

Tema: Voedsel en voeding

Besonderhede: Voedings- en voedselverwante gesondheidstoestande

Aanbieder: Devi Erasmus

 

Sessie 3 (11 Julie): 08:30 – 10:30

Vak: Verbruikerstudies

Tema: Kleding & Behuising en interieur

Besonderhede: Mode en voorkoms & Behuising en huishoudelike toestelle

Aanbieder: Devi Erasmus

 

Sessie 4 (11 Julie): 11:30 – 13:30

Vak: Verbruikerstudies

Tema: Eksamenvoorbereiding en wenke

Besonderhede: Eksamenvoorbereiding en wenke vir effektiewe beplanning en hersiening om selfvertroue te bou en optimale resultate tydens eksamens te behaal.

Aanbieder: Devi Erasmus

 

Let asseblief op die volgende:

·       Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.

·       Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.

·       Bevestig dat jou e-posadres korrek is tydens die aankoop van kaartjies. Skakels na die aanlynklasse sal twee (2) dae voor die sessie met jou per e-pos gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.

·       Geen opnames sal beskikbaar gemaak word na die sessie nie.

·       Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie. Net so sal geen terugbetalings van toepassing wees vir sessies wat bots nie. Neem dus moontlike botsings in ag voordat jy jou kaartjies koop.

·       Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.

 

Venue Title Impaq Winter School
Venue Description Online Class
Venue Address Online
Space Title Verbruikerstudies
Space Description Zoom Virtual Meeting
Age Group 17–21 Years
Grade Gr 12
Language Afrikaans
Brand Winter School