Toerisme

SKU
TOUA
R 250.00
Available: 231
1 Jul 2024, 08:30:00

Skakel in by Impaq se virtuele winterskool! Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers bied aanlyn klasse aan wat daarop fokus om graad 12-leerders te help voorberei vir hul PAT's en die rekord- en finale NSS-eksamens. Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir sukses nie!

Om die volledige Winterskool-rooster vir 2024 te sien, klik hier.

Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers sal die volgende onderwerpe vir Toerisme bespreek:


Sessie 1 (1 Julie): 08:30 – 10:30

Junie-eksamen: Terugvoer en hersiening

Onderwerpe:

  • Wêreldtydsones
  • Buitelandsevalutaverhandeling


Sessie 2 (1 Julie): 11:00 – 13:00

Rekord- en finale eksamen: Voorbereiding

Onderwerpe:

  • Wêrelderfenisterreine
  • Professionele beeld in die toerismebedryf

 

Let asseblief op die volgende:

  • Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.

  • Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.

  • Bevestig dat jou e-posadres korrek is aangesien skakels na die aanlyn klasse via e-pos met jou gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.

  • Geen opnames sal beskikbaar gemaak word nie.

  • Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie.

  • Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.

Venue Title Impaq Winter School
Venue Description Online Class
Venue Address Online
Space Title Toerisme
Space Description Zoom Virtual Meeting
Grade Gr 12
Language Afrikaans