Rekeningkunde

SKU
ACCA
R 250.00
Available: 248
28 Jun 2024, 08:30:00

Skakel in by Impaq se virtuele winterskool! Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers bied aanlyn klasse aan wat daarop fokus om graad 12-leerders te help voorberei vir die rekord- en finale NSS-eksamens. Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir sukses nie!

Om die volledige Winterskool-rooster vir 2024 te sien, klik hier.

Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers sal die volgende onderwerpe vir Rekeningkunde bespreek:
 
Sessie 1 (28 Junie): 08:30 – 10:30

Vraestel 1

  • Finansiële rekeningkunde – Finansiële state van maatskappye
 
Sessie 2 (28 Junie): 11:00 – 13:00

Vraestel 1

  • Finansiële rekeningkunde – Finansiële aanwysers van maatskappye
 
Sessie 3 (1 Julie): 08:30 – 10:30

Vraestel 2

  • Bestuursrekeningkunde – Vervaardiging en vooraad

Sessie 4
(1 Julie): 11:00 – 13:00


Vraestel 2

  • Bestuursrekeningkunde – BTW en rekonsiliasies


Let asseblief op die volgende:
  • Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.
  • Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.
  • Bevestig dat jou e-posadres korrek is aangesien skakels na die aanlyn klasse via e-pos met jou gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.
  • Geen opnames sal beskikbaar gemaak word nie.
  • Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie.
  • Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.
Venue Title Impaq Winter School
Venue Description Online Class
Venue Address Online
Space Title Rekeningkunde
Space Description Zoom Virtual Meeting
Grade Gr 12
Language Afrikaans