We use cookies to make your experience better.
To comply with the new e-Privacy directive, you agree to the privacy policy and our use of cookies.
Ingenieursgrafika en Ontwerp
Sessie 1 (04 Julie): 08:30 – 10:30
Vak: Ingeneursgrafika en Ontwerp
Tema: Vraestel 1
Besonderhede:
· Siviel analities
· Deurdringing en ontwikkeling
· Vaste liggame
Aanbieder: Benjamin Odendaal
Sessie 2 (04 Julie): 11:30 – 13:30
Vak: Ingeneursgrafika en Ontwerp
Tema: Vraestel 1
Besonderhede:
· Perspektief tekeninge
· Siviel: Vloerplan, aansig en snit
Aanbieder: Benjamin Odendaal
Sessie 3 (07 Julie): 08:30 – 10:30
Vak: Ingeneursgrafika en Ontwerp
Tema: Vraestel 2
Besonderhede:
· Meganies analities
· Lokusse
Aanbieder: Benjamin Odendaal
Sessie 4 (07 Julie): 11:30 – 13:30
Vak: Ingeneursgrafika en Ontwerp
Tema: Vraestel 2
Besonderhede:
· Isometriese tekeninge
· Meganiese samestelling
Aanbieder: Benjamin Odendaal
Let asseblief op die volgende:
· Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.
· Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.
· Bevestig dat jou e-posadres korrek is tydens die aankoop van kaartjies. Skakels na die aanlynklasse sal twee (2) dae voor die sessie met jou per e-pos gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.
· Geen opnames sal beskikbaar gemaak word na die sessie nie.
· Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie. Net so sal geen terugbetalings van toepassing wees vir sessies wat bots nie. Neem dus moontlike botsings in ag voordat jy jou kaartjies koop.
· Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.
Venue Title | Impaq Winter School |
---|---|
Venue Description | Online Class |
Venue Address | Online |
Space Title | Ingenieursgrafika en -ontwerp |
Space Description | Zoom Virtual Meeting |
Age Group | 17–21 Years |
---|---|
Grade | Gr 12 |
Language | Afrikaans |
Brand | Winter School |
Sign In