We use cookies to make your experience better.
To comply with the new e-Privacy directive, you agree to the privacy policy and our use of cookies.
Gr 6 Bybelonderrigbundel
Elke aspek van die lewe word in God se Woord verwoord en die graad 6 kurrikulum begelei kinders om te ontdek dat God se Woord wonderbaarlik lewendig is.
Elke aspek van die lewe word in God se Woord verwoord en die graad 6 kurrikulum begelei kinders om te ontdek dat God se Woord wonderbaarlik lewendig is.
Die lesse fokus op die verhouding wat God met ons as mens najaag en koester en kinders leer God as ’n verhoudingswese ken, ontdek hulle identiteit in die raamwerk van ’n goddelike wese, en hoe die lewe wat hulle in die Woord ontdek, ons en die gemeenskap om ons, lewe gee.
Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.
Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 43 bladsye
Ouderdom: 12-14 jaar, graad 6
ISBN: 9780994694454
Fasiliteerdersgids
Formaat: gedruk, sagteband, swart en wit
Grootte: A4, 79 bladsye
Ouderdom: 12-14 jaar, graad 6
ISBN: 9780994694461
Age Group | 12–15 Years |
---|---|
Grade | Gr 6 |
Language | Afrikaans |
Brand | Bible Education |
Sign In