Gr 5 Bybelonderrigbundel

SKU
Gr 5 Bybelonderrigbundel
R 360.00
Gr 5 Bybelonderrigbundel: Die Wonder van die Krag van God se Woord

In vandag se wêreld is sosiale media die stem wat kinders rig en lei. Ons glo kinders het egter ’n beter kompas nodig wat hulle kan help om koers te hou deur al die storms op hulle seë. Hierdie kompas is die Bybel.
GR 5-A-Bybelonderrig-Werkboek: Die Wonder van die krag van God se Woord 1/1   + R 0.00
GR 5-A-Bybelonderrig-Fasiliteerdersgids: Die Wonder van die krag van God se Woord 1/1   + R 0.00

Price as configured R 360.00

Gr 5 Bybelonderrigbundel: Die Wonder van die Krag van God se Woord

In vandag se wêreld is sosiale media die stem wat kinders rig en lei. Ons glo kinders het egter ’n beter kompas nodig wat hulle kan help om koers te hou deur al die storms op hulle seë. Hierdie kompas is die Bybel.

Die oorkoepelende doel met hierdie kurrikulum is om kinders te leer dat God se Woord werklik kragtig is, ’n wapen om op te reken en te leer gebruik.

  • Kwartaal 1: Die krag wat in woorde lê. Woorde is so kragtig dat God woorde gebruik het om die heelal te skep!
  • Kwartaal 2: God se kragtige woorde is in die Bybel neergeskryf om die mens te inspireer en te lei.
  • Kwartaal 3: Kragtige woorde in die Bybel. Daar is ’n kragtige woord vir elke behoefte in ons lewe.
  • Kwartaal 4: Hoe om hierdie instrument/wapen prakties te gebruik, sodat die Woord kragtig in ons lewens kan werk.

Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

 

Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 84 bladsye
Ouderdom: 10-12 jaar, graad 5
ISBN: 9780994667298

 

Fasiliteerdersgids
Formaat: gedruk, sagteband, swart en wit
Grootte: A4, 84 bladsye
Ouderdom: 10-12 jaar, graad 5
ISBN: 9780994679635


Age Group 10–12 Years
Grade Gr 5
Language Afrikaans
Brand Bible Education