Gr 4 Bybelonderrigbundel

SKU
Gr 4 Bybelonderrigbundel
R 360.00
Gr 4 Bybelonderrigbundel: Die Wonder van God se Woord

Die doelwit met hierdie kurrikulum is om kinders lief te maak vir God en God se Woord deur die wonder van ons Almagtige Vader aan hulle bekend te maak. Meer nog, hoop ons om by kinders ’n liefde te kweek om die Woord self te lees.
GR 4-A-Bybelonderrig-Werkboek: Die wonder van God se Woord 1/1   + R 0.00
GR 4-A-Bybelonderrig-Fasiliteerdersgids: Die wonder van God se Woord 1/1   + R 0.00

Price as configured R 360.00

Gr 4 Bybelonderrigbundel: Die Wonder van God se Woord

Die doelwit met hierdie kurrikulum is om kinders lief te maak vir God en God se Woord deur die wonder van ons Almagtige Vader aan hulle bekend te maak. Meer nog, hoop ons om by kinders ’n liefde te kweek om die Woord self te lees.

Jou kind staan op die drumpel van volwassewording, voor die oop deur van die lewe in hierdie wêreld met al sy uitdagings.

Ons glo dat dit die jaar en seisoen in kinders se lewe is wat hulle in Sy Woord geanker moet word. Dit is die anker wat hulle gaan beveilig en bewaar teen die woeste versoekinge, storms en wêreldse uitdagings wat op hulle wag. Die Wonder van God se Woord gaan hulle heil en kompas wees.

Dit is ’n wonderlike jaar en geleentheid om jou kind finaal lief te maak vir God en in God se liefde en veilige hande te anker.

Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 85 bladsye
Ouderdom: 9-11 jaar, graad 4
ISBN: 9780992228378

 

Fasiliteerdersgids
Formaat: gedruk, sagteband, swart en wit
Grootte: A4, 85 bladsye
Ouderdom: 9-11 jaar, graad 4
ISBN: 9780992228385


Age Group 9–11 Years
Grade Gr 4
Language Afrikaans
Brand Bible Education