Gr 3 Lewensvaardighede Plakkaatbundel (A3)

SKU
2203-A-LFS-PO01
R 160.00

Gr 3 Lewensvaardighede Plakkaatbundel (A3)

Die graad 3 Lewensvaardighede plakkaatbundel bevat pragtige volkleurplakkate wat die belangrikste temas van die grondslagfase se Lewensvaardighede-kurrikulum illustreer. Elke stel plakkate beeld bekende Suid-Afrikaanse tonele uit waarby leerders maklik aanklank vind. 

Prente slegs vir illustratiewe doeleindes.

Die graad 3 Lewensvaardighede plakkaatbundel bevat pragtige volkleurplakkate wat die belangrikste temas van die grondslagfase se Lewensvaardighede-kurrikulum illustreer. Elke stel plakkate beeld bekende Suid-Afrikaanse tonele uit waarby leerders maklik aanklank vind. 

Die stel vir graad 3 Lewensvaardighede bestaan uit 11 plakkate:
 

  • Basiese noodhulp
  • Regte en verantwoordelikhede
  • Insekte
  • Lewensiklusse
  • Herwinning
  • Water- en lugbesoedeling
  • Ons sonnestelsel
  • Produkte en prosesse
  • Natuurrampe
  • Produkte van diere
  • Grond- en geraasbesoedeling

 

Age Group 5–9 Years
Grade Gr 3
Language Afrikaans
Brand Optimi