Gr 3 Bybelonderrigbundel

SKU
Gr 3 Bybelonderrigbundel
R 360.00
Gr 3 Bybelonderrigbundel: Op Reis na My Toekoms

Die lewe is ’n pelgrimsreis van kindwees tot volwassene. Die graad 3 kurrikulum bevat 42 lesse wat kinders begelei om hulle eie voorbereiding vir hulle lewensreis te maak en die opwindende reistog met entoesiasme aan te pak.   

GR 3-A-Bybelonderrig-Fasiliteerdersgids: Op reis na my toekoms 1/1   + R 0.00
GR 3-A-Bybelonderrig-Werkboek: Op reis na my toekoms 1/1   + R 0.00

Price as configured R 360.00

Gr 3 Bybelonderrigbundel: Op Reis na My Toekoms

Die lewe is ’n pelgrimsreis van kindwees tot volwassene. Die graad 3 kurrikulum bevat 42 lesse wat kinders begelei om hulle eie voorbereiding vir hulle lewensreis te maak en die opwindende reistog met entoesiasme aan te pak.   

Die werk is verdeel in 10 temas wat op aspekte van reis fokus: die reistog, ’n reistas, paspoort, vermoëns, hartsbegeerte, visie, die regte pad, die beginsels van lofprysing, rus en hersiening. Elkeen van hierdie temas word as voorbeeld gebruik sodat kinders hulle eie voorbereiding vir hulle lewensreis kan doen. In ’n neutedop sal jou kind hul talente, gawes, drome en visie ontdek en ontwikkel en die belangrike beginsels van God se plan vir hul belewe.  

Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 85 bladsye
Ouderdom: 8-10 jaar, graad 3
ISBN: 9780992213817

Fasiliteerdersgids
Formaat: gedruk, sagteband, swart en wit
Grootte: A4, 89 bladsye
Ouderdom: 8-10 jaar, graad 3
ISBN: 9780992213800

Age Group 8–10 Years
Grade Gr 3
Language Afrikaans
Brand Bible Education