Gr 2 Lewensvaardighede Plakkaatbundel (A3)

SKU
2102-A-LFS-PO01
R 160.00

Gr 2 Lewensvaardighede Plakkaatbundel (A3)

Die graad 2 Lewensvaardighede plakkaatbundel bevat pragtige volkleurplakkate wat die belangrikste temas van die grondslagfase se Lewensvaardighede-kurrikulum illustreer. Elke stel plakkate beeld bekende Suid-Afrikaanse tonele uit waarby leerders maklik aanklank vind. 

Prente slegs vir illustratiewe doeleindes.

Die graad 2 Lewensvaardighede plakkaatbundel bevat pragtige volkleurplakkate wat die belangrikste temas van die grondslagfase se Lewensvaardighede-kurrikulum illustreer. Elke stel plakkate beeld bekende Suid-Afrikaanse tonele uit waarby leerders maklik aanklank vind. 

Die stel vir graad 2 Lewensvaardighede bestaan uit 10 plakkate:
 

  • Wat het ons nodig om te leef?
  • Seisoene
  • Plaasdiere
  • Wilde diere
  • Waterdiere
  • Diere onder die grond
  • Soorte vervoer
  • Padveiligheid
  • Ons land, Suid-Afrika
  • Nagdiere
Age Group 5–9 Years
Grade Gr 2
Language Afrikaans
Brand Optimi