Gr 2 Bybelonderrigbundel

SKU
Gr 2 Bybelonderrigbundel
R 360.00

Gr 2 Bybelonderrigbundel: God se Wonderlike Plan vir my Lewe!


Die graad 2 kurrikulum is volgepak met 51 lesse van selfontdekking. Die werkboek is verdeel in agt temas gebind deur die wonderlike goue draad dat elke kind ’n God-idee is. 

GR 2-A-Bybelonderrig-Fasiliteerdersgids: God se wonderlike plan vir my lewe 1/1   + R 0.00
GR 2-A-Bybelonderrig-Werkboek: God se wonderlike plan vir my lewe 1/1   + R 0.00

Price as configured R 360.00

Gr 2 Bybelonderrigbundel: God se Wonderlike Plan vir my Lewe!


Die graad 2 kurrikulum is volgepak met 51 lesse van selfontdekking. Die werkboek is verdeel in agt temas gebind deur die wonderlike goue draad dat elke kind ’n God-idee is. 

In elke les ontdek die kind iets nuuts van God se plan vir hul lewe. Die temas vorm saam ’n grondslag vir die kind om hul Godgegewe talente, gawes en seëninge te ontdek en te ontwikkel. Ons het elkeen ’n roeping in God en is elkeen spesiaal toegerus en geroep om daardie doel te bereik. Met tema 8 ontdek ons die begin van God se plan vir ons lewe. Die aktiwiteite is spesifiek vir die graad 2-kind beplan.  

Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

 

Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 103 bladsye
Ouderdom: 7-9 jaar, graad 2
ISBN: 9780992213916

 

Fasiliteerdersgids
Formaat: gedruk, sagteband, swart en wit
Grootte: A4, 107 bladsye
Ouderdom: 7-9 jaar, graad 2
ISBN: 9780992213909

Age Group 7–9 Years
Grade Gr 2
Language Afrikaans
Brand Bible Education