Gr 1 Lewensvaardighede Plakkaatbundel (A3)

SKU
2101-A-LFS-PO01
R 160.00

Gr 1 Lewensvaardighede Plakkaatbundel (A3)

Die graad 1 Lewensvaardighede plakkaatbundel bevat pragtige volkleurplakkate wat die belangrikste temas van die grondslagfase se Lewensvaardighede-kurrikulum illustreer. Elke stel plakkate beeld bekende Suid-Afrikaanse tonele uit waarby leerders maklik aanklank vind. 

Prente slegs vir illustratiewe doeleindes.

Die graad 1 Lewensvaardighede plakkaatbundel bevat pragtige volkleurplakkate wat die belangrikste temas van die grondslagfase se Lewensvaardighede-kurrikulum illustreer. Elke stel plakkate beeld bekende Suid-Afrikaanse tonele uit waarby leerders maklik aanklank vind. 

Die stel vir graad 1 Lewensvaardighede bestaan uit 12 plakkate:
 

  • My liggaam van voor
  • My liggaam van agter
  • Emosies
  • Gesonde gewoontes
  • Die weer
  • My gemeenskap
  • Troeteldiere
  • Plante en sade
  • Vrugte
  • Groente
  • Gesonde en ongesonde kos
  • Verskillende soorte huise
Age Group 5–9 Years
Grade Gr 1
Language Afrikaans
Brand Optimi