We use cookies to make your experience better.
To comply with the new e-Privacy directive, you agree to the privacy policy and our use of cookies.
Gr 1 Bybelonderrigbundel
Die verhale van die wonderlike kinders uit die Bybel word gebruik om vandag se kinders te inspireer en bemoedig. Jou kind gaan baie nuwe Bybelmaats maak en belangrike lewenslesse leer.
Die verhale van die wonderlike kinders uit die Bybel word gebruik om vandag se kinders te inspireer en bemoedig. Jou kind gaan baie nuwe Bybelmaats maak en belangrike lewenslesse leer.
Elke kind in die Bybel het ’n besondere roeping gehad en uitgeleef. Elke kind het vandag nog steeds sy eie besondere roeping wat hy en sy moet uitleef. Die 40 volkleur, interaktiewe lesse maak ’n hele nuwe wêreld vir die kind oop. Die aktiwiteite is ontwerp vir kinders in hulle graad 1-jaar, sodat dit die ander aspekte van leer ondersteun.
Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.
Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 83 bladsye
Ouderdom: 5-7 jaar, graad 1
ISBN: 9780992213855
Fasiliteerdersgids
Formaat: gedruk, sagteband, swart en wit
Grootte: A4, 85 bladsye
Ouderdom: 5-7 jaar, graad 1
ISBN: 9780992213848
Age Group | 5–7 Years |
---|---|
Grade | Gr 1 |
Language | Afrikaans |
Brand | Bible Education |
Sign In