Gr 7 Bybelonderrigbundel

SKU
Gr 7 Bybelonderrigbundel
R 360.00

Gr 7 Bybelonderrigbundel: Die GPS na myself en my bestemming

Die graad 7 kurrikulum gee leerders instrumente om hulleself beter te leer ken en verstaan en ’n lewensplan saam te stel. Met ’n goed beplande lewensplan sal leerders die hoërskoollewe doelgerig kan aanpak.

GR 7-A-Bybelonderrig-Werkboek: My GPS na myself en my bestemming 1/1   + R 0.00
GR 7-A-Bybelonderrig-Fasiliteerdersgids: My GPS na myself en my bestemming 1/1   + R 0.00

Price as configured R 360.00

Gr 7 Bybelonderrigbundel: Die GPS na myself en my bestemming

Die graad 7 kurrikulum gee leerders instrumente om hulleself beter te leer ken en verstaan en ’n lewensplan saam te stel. Met ’n goed beplande lewensplan sal leerders die hoërskoollewe doelgerig kan aanpak.

Dit is belangrik om leerders te inspireer met positiewe idees en denke oor hulleself en die toekoms. Dit is van belang dat elke leerder verstaan wat elkeen se unieke doel is. Nie almal is akademiese professors nie en daarom kan ons ook nie verwag dat almal ewe goed akademies deur die skool kan vorder nie. Ons moet leerders op ander maniere ook kan stimuleer en hulle talente bevorder. Op so ’n manier kan ons meer hoop aan die kinders bied asook bou aan ’n gesonde gemeenskap.

  • Tema 1: My lewe bestaan uit die toekomstige ek
  • Tema 2: Ek leer myself beter ken
  • Tema 3 Wat en wie ondersteun my?
  • Tema 4: Wat motiveer my?

 

Die werkboek en fasliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerdersgids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

 

Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: A4, 64 bladsye
Ouderdom: 13-15 jaar, graad 7
ISBN: 9781776347841

 

Fasiliteerdersgids
Formaat: digitaal, swart en wit
Grootte: A4, 70 bladsye
Ouderdom: 13-15 jaar, graad 7
ISBN: 9781776347827

Grade Gr 7
Language Afrikaans
Brand Bible Education