We use cookies to make your experience better.
To comply with the new e-Privacy directive, you agree to the privacy policy and our use of cookies.
Gasvryheidstudies
Sessie 1 (10 Julie): 08:30 – 10:30
Vak: Gasvryheidstudies
Tema: Voeding en spyskaartbeplanning
Besonderhede:
· Kosteberekening
· Higiëne en veiligheid
· Spyskaartbeplanning
Aanbieder: Jolene Scheepers
Sessie 2 (10 Julie): 11:30 – 13:30
Vak: Gasvryheidstudies
Tema: Voedsel-kommoditeite
Besonderhede: Voedsel-kommoditeite (Kwartaal 1 en 2)
Aanbieder: Jolene Scheepers
Sessie 3 (11 Julie): 08:30 – 10:30
Vak: Gasvryheidstudies
Tema: Voedsel- en drankbediening
Besonderhede:
· Diens- en opruimtegnieke
· Bedieningslokaal voorbereiding
· Tafeldek en wyn
Aanbieder: Jolene Scheepers
Sessie 4 (11 Julie): 11:30 – 13:30
Vak: Gasvryheidstudies
Tema: Eksamenvoorbereiding en wenke
Besonderhede:
Eksamenvoorbereiding en wenke vir effektiewe beplanning en hersiening om selfvertroue te bou en optimale resultate tydens eksamens te behaal.
Aanbieder: Jolene Scheepers
Let asseblief op die volgende:
· Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.
· Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.
· Bevestig dat jou e-posadres korrek is tydens die aankoop van kaartjies. Skakels na die aanlynklasse sal twee (2) dae voor die sessie met jou per e-pos gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.
· Geen opnames sal beskikbaar gemaak word na die sessie nie.
· Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie. Net so sal geen terugbetalings van toepassing wees vir sessies wat bots nie. Neem dus moontlike botsings in ag voordat jy jou kaartjies koop.
· Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.
Venue Title | Impaq Winter School |
---|---|
Venue Description | Online Class |
Venue Address | Online |
Space Title | Gasvryheidstudies |
Space Description | Zoom Virtual Meeting |
Age Group | 17–21 Years |
---|---|
Grade | Gr 12 |
Language | Afrikaans |
Brand | Winter School |
Sign In