We use cookies to make your experience better.
To comply with the new e-Privacy directive, you agree to the privacy policy and our use of cookies.
Ekonomie
Sessie 1 (16 Julie): 08:30 – 10:30
Vak: Ekonomie
Tema: Makroekonomie
Besonderhede:
· Die ekonomiese kringloop
· Sakesiklus
· Publieke sektor
· Ekonomiese groei en ontwikkeling
· Die buitelandse valuta-mark
Aanbieder: Deon Uys
Sessie 2 (16 Julie): 11:30 – 13:30
Vak: Ekonomie
Tema: Volgens onderstaande besonderhede
Besonderhede:
· Groei, ontwikkeling en globalisering
· Ekonomiese groei en ontwikkeling
· Nywerheidsontwikkelingsbeleid
· Ekonomiese- en sosiale prestasie-aanwysers
Aanbieder: Deon Uys
Sessie 1 (17 Julie): 08:30 – 10:30
Vak: Ekonomie
Tema: Mikroekonomie
Besonderhede:
· Beskerming en vryhandel
· Markte
· Dinamika van markte: onvolmaakte mededinging
· Dinamika van markte: mark-mislukkings
Aanbieder: Deon Uys
Sessie 2 (17 Julie): 11:30 – 13:30
Vak: Ekonomie
Tema: Kontemporêre ekonomiese kwessies
Besonderhede:
· Inflasie
· Toerisme
· Ekonomiese regstelling
· Volhoubaarheid
Aanbieder: Deon Uys
Let asseblief op die volgende:
· Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.
· Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.
· Geen opnames sal beskikbaar gemaak word na die sessie nie.
· Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie. Net so sal geen terugbetalings van toepassing wees vir sessies wat bots nie. Neem dus moontlike botsings in ag voordat jy jou kaartjies koop.
· Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.
Venue Title | Impaq Winter School |
---|---|
Venue Description | Online Class |
Venue Address | Online |
Space Title | Ekonomie |
Space Description | Zoom Virtual Meeting |
Age Group | 17–21 Years |
---|---|
Grade | Gr 12 |
Language | Afrikaans |
Brand | Winter School |
Sign In