Gr R Bybelonderrigwerkboek: My Baie Spesiale Joernaal van Seënwense

SKU
9780981417714
R 150.00

Gr R Bybelonderrigwerkboek: My Baie Spesiale Joernaal van Seënwense

’n Prettige, interaktiewe joernaal wat kinders begelei om hulle visie te ontdek. Die werkboek sal jou kind se verbeelding aangryp en terselfdertyd Bybelse beginsels vaslê.

Gr R Bybelonderrigwerkboek: My Baie Spesiale Joernaal van Seënwense

’n Prettige, interaktiewe joernaal wat kinders begelei om hulle visie te ontdek. Die werkboek sal jou kind se verbeelding aangryp en terselfdertyd Bybelse beginsels vaslê. Die besondere boek vra vir ma om ’n gebed oor haar kind te bid en neer te skryf en vir pa om ’n seëning uit te spreek en neer te skryf. 

Werkboek
Formaat: gedruk, sagteband, volkleur
Grootte: 250 mm x 210 mm, 70 bladsye
Ouderdom: 5-7 jaar
ISBN: 9780981417714

Age Group 5–6 Years
Grade Gr R
Language Afrikaans
Brand Bible Education