We use cookies to make your experience better.
To comply with the new e-Privacy directive, you agree to the privacy policy and our use of cookies.
Besigheidstudies
SKU
BUSA
R 250.00
Regular Price
R 300.00
Available: 236
7 Jul 2026, 08:00:00
Skakel in by Impaq se virtuele winterskool! Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers bied aanlynsessies aan wat daarop fokus om graad 12-leerders voor te berei vir die rekord- en finale NSS-eksamens. Dit is nooit te vroeg om vir sukses te begin voorberei nie!
Categories: Afrikaans sessions, Keusevakke, Grade 12 Impaq Winter School
Dag 1 (7 Julie):
-
Besigheidsomgewings
-
Besigheidsbedrywighede
Dag 2 (8 Julie):
-
Besigheidsgeleenthede
-
Besigheidsrolle
Let asseblief op die volgende:
- Bevestig dat jy die korrekte datum, taal en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.
- Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig. Die kaartjie sluit twee tot vier aanlynsessies in.
- Bevestig dat jou e-posadres korrek is tydens die aankoop van kaartjies. Skakels na die aanlynsessies sal twee (2) dae voor die sessie per e-pos aan jou gestuur word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ’n spesifieke vak.
- Geen opnames sal ná die sessie beskikbaar gestel word nie.
- Geen terugbetalings is van toepassing indien ’n leerder nie ’n sessie of sessies kan bywoon nie. Net so is geen terugbetalings van toepassing vir sessies wat bots nie. Neem dus moontlike botsings in ag voordat jy jou kaartjies koop.
- Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.
| Venue Title | Impaq Winter School |
|---|---|
| Venue Description | Online Class |
| Venue Address | Online |
| Space Title | Besigheidstudies |
| Space Description | Zoom Virtual Meeting |
| Age Group | 16+ Years |
|---|---|
| Grade | Gr 12 |
| Language | Afrikaans |
| Brand | Winetrskool |
Sign In