Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 3

SKU
9781990947391
R 170.00
Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 3

Leerders gaan sommer baie van lees hou wanneer hulle saam met Ben, Lebo en Hanna op hulle avonture gaan. Fases 9-12 van die Afrikaans Huistaal Leesboekbundel bestaan uit vier pragtige geïllustreerde A5-sagtebandleesboeke met vyf stories elk. Daar is ‘n tema om elke leser se belangstelling te prikkel: van avontuur, fantasie, komedie en interessante feite tot hoe om ‘n beter mens te wees.

Fase 9: Karin tel haar seeninge
  • Karin tel haar seëninge
  • Op julle merke, gereed, gaan!
  • Word gou gesond, Lebo
  • Die see is nie almal se speelmaat nie!
  • Ben se verrassing

Fase 10: Gesonde kos, bo!
  • Gesonde kos, bo!
  • Die wonderlike wêreld van bye
  • Sywurms en hulle geheime
  • Moenie dit weggooi nie!
  • Seerowers, ahooi!

Fase 11: Hoog bo die wolke
  • Hoog bo die wolke
  • Kyk al die olie!
  • Die beste vlieër in die wêreld
  • In die buitenste ruimte
  • Boontjie kry sy loontjie

Fase 12: Skitterblink Karwas hou die blink kant bo
  • Skitterblink Karwas hou die blink kant bo
  • Brand!
  • ‘n Slaaptydstorie
  • Ons beste en oudste vriende
  • Sjj! Hoor julle dit?
Age Group 5–9 Years
Grade Gr 3
Language Afrikaans