Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 2

SKU
9781990947360
R 270.00
Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 2:

Lees is lekker wanneer leerders in Fases 5 – 8 saam met Ben, Lebo en Hanna op nog avonture gaan. Daar is ses stories in elkeen van die vier pragtig geïllustreerde, sagteband A5-leesboeke. Die fases akkommodeer verskillende leesvlakke en kan onafhanklik of as deel van ‘n geïntegreerde taal- of klankprogram gebruik word.

Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 2

Lees is lekker wanneer leerders in Fases 5 – 8 saam met Ben, Lebo en Hanna op nog avonture gaan. Daar is ses stories in elkeen van die vier pragtig geïllustreerde, sagteband A5-leesboeke. Die fases akkommodeer verskillende leesvlakke en kan onafhanklik of as deel van ‘n geïntegreerde taal- of klankprogram gebruik word.


Fase 5: Waar is my bril?
  • Waar is my bril?
  • Ballonne in die wind
  • Hoekom huil Hanna?
  • Die nes in die boom
  • Die uitstappie
  • Die nuwe huis

Fase 6: Hero wil nie stap nie
  • Hero wil nie stap nie
  • Die ongeluk
  • Die nuwe maatjie
  • Die reëndag
  • Ek wens ek was …
  • Vakansie by die see


Fase 7: Die snaakse vissie
  • Die snaakse vissie
  • Die storie van die groot boom
  • Die groentetuin
  • Is jy bang?
  • Lebo maak ‘n plan
  • Kan dit waar wees?

Fase 8: Hero se bad
  • Hero se bad
  • Die verkiesing
  • Die bosuitstappie
  • Die kaskarre
  • Die langnaweek
  • Karin voel nie lekker nie
Age Group 5–9 Years
Grade Gr 2
Language Afrikaans