Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 1

SKU
9781990947353
R 210.00
Afrikaans Huistaal Leesboekbundel Gr 1

Dit is pret om saam met Ben, Lebo en Hanna te leer lees! Die pragtige geïllustreerde A5-sagtebandboeke help leerders om lees te bemeester soos hulle van prentkaarte na eenvoudige woorde en sinne en uiteindelik volledige stories vorder.

  • Fase 1a: Prentkaarte
  • Fase 1b: Ek kan lees – Lees kort sinne
  • Fase 1c: Eerste avonture – Lees eenvoudige sinne en storielyne
  • Fase 2: Ben will nie deel nie – Vyf stories
  • Fase 3: Eina! Iets byt my! – Vier stories
  • Fase 4 Hanna leer 'n les – Vier stories
Age Group 5–9 Years
Grade Gr 1
Language Afrikaans