Afrikaans Huistaal

SKU
AHTG1
R 250.00
Available: 205
26 Jun 2024, 08:30:00

Skakel in by Impaq se virtuele winterskool! Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers bied aanlyn klasse aan wat daarop fokus om graad 12-leerders te help voorberei vir die rekord- en finale NSS-eksamens. Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir sukses nie!


Om die volledige Winterskool-rooster vir 2024 te sien, klik hier.

Ons span ervare vakspesialiste en Impaq Aanlyn Skool-onderwysers sal die volgende onderwerpe vir Afrikaans Huistaal bespreek:

Sessie 1 (26 Junie): 08:30 – 10:30

Kritiese taalbewustheid 


Sessie 2 (26 Junie): 11:00 – 13:00

Die roman, Donker Web deur Fanie Viljoen

Sessie 3 (27 Junie): 08:30 – 10:30

Drama – Mis Reza de Wet


Sessie 4 (27 Junie): 11:00 – 13:00

Poësie:

  • As dit reën in die boesmanland – Elias P. Nel

  • My mamma is bossies – Jeanne Goosen

  • Elegie vir ʼn vriend – Johan Steyn

  • Boggomsbaai-blues – Pirow Bekker

  • Ek wil – Willem Fransman

  • Genepoel – Lucas Malan

  • Mercedesrit in die aand – Willem Krog


Let asseblief op die volgende:

  • Bevestig dat jy die korrekte datum, taal, en vak gekies het VOORDAT jy jou kaartjie koop.

  • Jy het slegs EEN kaartjie per vak nodig en die kaartjie sluit twee tot vier aanlyn klasse in.

  • Bevestig dat jou e-posadres korrek is aangesien skakels na die aanlyn klasse via e-pos met jou gedeel sal word. Gebruik dieselfde skakel vir al die sessies van ʼn spesifieke vak.

  • Geen opnames sal beskikbaar gemaak word nie.

  • Geen terugbetaling sal van toepassing wees in die geval dat ʼn leerder nie ‘n sessie(s) kan bywoon nie.

  • Impaq behou die reg voor om sessiedatums en -tye te verander.




Venue Title Impaq Winter School
Venue Description Online Class
Venue Address Online
Space Title Afrikaans Huistaal (Groep 1)
Space Description Zoom virtual meeting
Grade Gr 12
Language Afrikaans