10 Gewoontes van Suksesvolle Leerders: Ouerpakket (Gr 4–12)

SKU
223
R 440.00

Help jou leerder om hul kennis uit te brei, vinniger te leer en om te onthou wat hulle geleer het met die 10 Gewoontes van Suksesvolle Leerders-kursus. Die ouerpakket bevat 'n stap-vir-stap-gids vir ouers met waardevolle wenke oor hoe jy jou leerder kan ondersteun in die kweek van die regte studiegewoontes.

Let wel: Die ouerpakket sluit nie die materiaal in wat in die leerderpakket beskikbaar is nie. Die leerderpak word apart verkoop.

 

 

 

Die 10 Gewoontes van Suksesvolle Leerders-kursus bemagtig leerders om die geheime van effektiewe leerstrategieë te ontsluit en te bemeester, en om met die hulp van hul ouers sodoende top akademiese presteerders te word. Hulle sal leer hoe om hul studietyd te skeduleer, hoe om maklik te onthou wat hul geleer het, en hoe om tyd te maak vir ontspanning!

Begin vroegtydig die regte gewoontes kweek en help jou leerder om:

  • Hul punte te verbeter.

  • Hul volle akademiese potensiaal te bereik.

  • Voor te berei vir 'n opwindende toekoms van lewenslange leer.

 

Hierdie innoverende kursus is beskikbaar in Engels en Afrikaans en het 'n wenrekord van leerders wat hul akademiese prestasie bevorder het. Die ouerpakket is geskik vir ouers met leerders in graad 4–12 en sluit 'n stap-vir-stap-gids vir ouers in.


Help jou leerder om die regte gewoontes enige tyd, enige plek te kweek deur die kursus op jou rekenaar of slimfoon af te laai.


Let wel: Die ouerpakket sluit nie die materiaal in wat in die leerderpakket beskikbaar is nie. Die leerderpak word apart verkoop.

 

Age Group 10–18 Years
Grade Gr 4, Gr 5, Gr 6, Gr 7, Gr 8, Gr 9, Gr 10, Gr 11, Gr 12
Language Afrikaans
Brand 10 Habits of Successful Learners